Kelvin na Celsius herleiding

Formaat
Akkuraatheid

Let wel: Breukvormige antwoorde word afgerond tot die naaste 1/64. Vir 'n akkurater antwoord kies asseblief 'desimale' uit die moontlikhede net bo die antwoord.

Let wel: Jy kan die akkuraatheid van hierdie antwoord verhoog of verminder deur die vereiste aantal beduidende syfers te kies uit die moontlikhede net bo die antwoord.

Let wel: Vir 'n suiwer desimale antwoord kies asseblief 'desimale' uit die moontlikhede net bo die antwoord.

Wys formule

herlei Kelvin na Celsius

℃ =
K - 273.15
 
 
 
Wys bewerking
Wys resultaat in eksponensiële formaat
Verdere inligting: Celsius

Kelvin

Op grond van die omskrywings van die Celsius-skaal en die eksperimentele bewyse dat absolute nul -273.15ºC is

 

herlei Kelvin na Celsius

℃ =
K - 273.15
 
 
 

Celsius

Hoewel aanvanklik bepaal deur die vriespunt van water (en later die smeltpunt van ys), is die Celsius-skaal nou amptelik 'n afgeleide skaal, omskryf in verhouding tot die Kelvin temperatuurskaal.

Nul op die Celsius-skaal (0 ° C) word nou omskryf as gelykstaande aan 273.15 K, met 'n temperatuurverskil van 1 grade C gelykstaande aan 'n verskil van 1 K, wat beteken dat die grootte-eenheid in elke skaal dieselfde is. Dit beteken dat 100 °C, wat voorheen omskryf is as die kookpunt van water, nou omskryf word as gelykstaande aan 373.15 K.

Die Celsius-skaal is 'n intervalstelsel, maar nie 'n verhoudingstelsel nie, wat beteken dat dit 'n relatiewe skaal volg, maar nie 'n absolute skaal nie. Dit blyk uit die temperatuur-interval tussen 20 °C en 30 °C wat dieselfde is as tussen 30 °C en 40 °C, maar 40 °C het nie twee keer die lughitte-energie van 20 °C nie.

ʼn Temperatuurverskil van 1 grade C is gelykstaande aan 'n temperatuurverskil van 1.8 °F.

 

Kelvin na Celsius tabel

Start
Increments
Accuracy
Format
Druk tabel uit
< Kleiner Waardes Groter Waardes >
Kelvin Celsius
0 -273.15
1 -272.15
2 -271.15
3 -270.15
4 -269.15
5 -268.15
6 -267.15
7 -266.15
8 -265.15
9 -264.15
10 -263.15
11 -262.15
12 -261.15
13 -260.15
14 -259.15
15 -258.15
16 -257.15
17 -256.15
18 -255.15
19 -254.15
Kelvin Celsius
20 -253.15
21 -252.15
22 -251.15
23 -250.15
24 -249.15
25 -248.15
26 -247.15
27 -246.15
28 -245.15
29 -244.15
30 -243.15
31 -242.15
32 -241.15
33 -240.15
34 -239.15
35 -238.15
36 -237.15
37 -236.15
38 -235.15
39 -234.15
Kelvin Celsius
40 -233.15
41 -232.15
42 -231.15
43 -230.15
44 -229.15
45 -228.15
46 -227.15
47 -226.15
48 -225.15
49 -224.15
50 -223.15
51 -222.15
52 -221.15
53 -220.15
54 -219.15
55 -218.15
56 -217.15
57 -216.15
58 -215.15
59 -214.15
TOP 10 meter per sekonde na kilometer per uur herleiding Duime na Sentimeters herleiding Kilometers na Myle herleiding knope na kilometer per uur herleiding uur na sekondes herleiding Kelvin na Fahrenheit herleiding myl per uur na meter per sekonde herleiding Millimeters na Duime herleiding Myle na Kilometers herleiding ponde na kilogramme herleiding